|
When my super-natural revelations started in 2007, Father-God's instruction was very clear.
"Go and tell my people. Also write it down in book form, simple enough that everybody can understand."
Therea... |
|
|
Hierdie publikasie is die Afrikaanse vertaling van "Secrets of hell revealed" en beskryf al my bo-natuurlike openbarings en blootstellings aan die donker plekke van satan.
Die vuurpoele asook die troonkamer van ... |
|
|
Nadat ek vir 'n geruime tyd feitlik daagliks betrokke was met openbarings van satan en die donker magte, het ek eendag vir Jesus ontmoet en was Sy woorde: "Now I want to spoil you; I am going to take you to heaven."
... |
|
|
Op hierdie audio cd vertel ek breedvoerig hoe en waar alles begin het.
Vroeg die oggend by die See van Galilea is ek tydens 'n visioen tot by die ingang na Hades geneem. Hierdie visioen is die volgend... |
|
|
Gedurende 1981 is ek met borskanker gediagnoseer. In HERE, GEBRUIK MY vertel ek oor 55 bladsye van my stryd, ook met my geloof, en hoe Vader-God 'n stukkende kleipot kan optel en weer heelmaak.
Om hierdie boekie te bestel, kontak ons by: v... |
|
|
In Halachah, wat in kort beteken: ‘The way one walks’, beskryf ek die gebeure van die periode wat begin het, nege maande nadat ek die eerste openbaring by die See van Galilea ontvang het.
Ek was toe in die proses om die eerste boek, Ge... |
|
|
Having been exposed to the dark places of satan and his followers as we also learn from the book of Revelations, Jesus took over from my accompanying angel and many journeys to heavenly places followed.
We visited the baby room, th... |
|